Die ‘Stabilis’ verskyn die eerste keer in April 1967. Die gedagte van ‘n skoolkoerant het sy oorsprong by mnr (prof) Kalie Strydom, oud-Grey en toe onderwyser in Duits by Grey, gehad. ‘Stabilis’ was verlede jaar (2017) al 50 jaar our